Skip to content
  • TUIS
  • KONSENTRASIEKAMPE
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
      • VEREENIGING
      • VOLKSRUST
    • ORANJE VRYSTAAT
      • BETHULIE
      • BLOEMFONTEIN
      • BRANDFORT
      • KROONSTAD
      • SPRINGFONTEIN
      • VREDEFORTWEG
      • WINBURG
    • NATAL
      • COLENSO
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • BUFFELSRIVIER
      • BURGERSDORP
      • DOORNBULT – ORANJERIVIER STASIE
      • DOUGLAS
      • KIMBERLEY
      • MAFEKING
      • PORT ELIZABETH
      • UITENHAGE
      • VRYBURG
    • ANDER
      • EDENBURG
  • MONUMENTE
    • BLOUKRANS MONUMENT
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • SLAG VAN BERGENDAL
      • SLAG VAN BLOEDRIVIER
      • BELEG VAN ELANDSRIVIER / BRAKFONTEIN / BUFFELSHOEK: 3 – 16 AUGUSTUS 1900
  • PROJEKTE
    • BURGER GRAF OPRUIMING – RUSTENBURG BEGRAAFPLAAS
    • BURGER GRAF OPRUIMING – SLAG VAN FREDERIKSTAD
  • BURGERS
    • STEPHANUS JOHANNES PAULUS KRUGER
  • WIE IS ONS
    • KONTAK ONS
« Ouer Artikels
Meer Onlangse Artikels »
Published: February 5, 2015 by Admin

GESKIEDKUNDIGE GEBEURE VIR FEBRUARIE

3 Februarie 1922 – Genl. C.R. de Wet oorlede
7 Februarie 1900 – Slag van Vaalkrans
7 Februarie 1900 – Slag van Koedoesberg drift
8 Februarie 1881 – Slag van West Australia Hill
17 Februarie 1838 – Groot Moord by Bloukrans en Weenen
25 Februarie 1902 – Slag van Ysterspruit
27 Februarie 1881 – Slag van Amajuba
27 Februarie 1900 – Slag van Tugela Heights
27 Februarie 1900 – Slag van Paardeberg

Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boervolkerfenisbewaring.co.za

Posted in Uncategorized | Leave a comment
Published: December 30, 2014 by Admin

GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN JANUARIE

6 Januarie 1900 – Slag van Platrand
18 Januarie 1902 – Komdt. G.J. Scheepers sneuwel
24 Januarie 1900 – Slag van Spioenkop
28 Januarie 1881 – Slag van Laing’s Nek

Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boervolkerfenisbewaring.co.za

Posted in Uncategorized | Leave a comment
Published: November 30, 2014 by Admin

GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN DESEMBER

3 Desember 1900 – Slag van Buffelspoort
10 Desember 1899 – Slag van Stormberg
11 Desember 1899 – Slag van Magersfontein
13 Desember 1900 – Slag van Nooitgedacht
15 Desember 1899 – Slag van Colenso
16 Desember 1838 – Slag van Bloedrivier
16 Desember 1904 – Begrafnis van President Stephanus Johannes Paulus Kruger in Pretoria
20 Desember 1880 – Slag van Bronkhorstspruit
25 Desember 1901 – Slag van Groenkop ( ook bekend as Slag van Christmaskop/Krismiskop/Tweefontein )
30 Desember 1899 – Slag van Labuschagne’s Nek

Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by
info@boervolkerfenisbewaring.co.za

Posted in Uncategorized | Leave a comment
Published: November 26, 2014 by Admin

KOMMENTAAR

Indien U kommentaar gelos het op die blad en nie ’n antwoord daarop ontvang het nie, vra ons groot om verskoning. Ons het duisende pespos boodskappe daagliks op die webblad ontvang en het daaraan gewerk en daar is ’n groot moontlikheid dat U kommentaar verlore geraak het. Dit blyk uitgesorteer te wees en U is baie welkom om U kommentaar in te stuur sodat ons dit kan antwoord.

Ons vra om verskoning vir die ongerief.

Posted in Uncategorized | Leave a comment
Published: November 26, 2014 by Admin

GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN NOVEMBER

6 November 1900 – Slag van Doornkraal
15 November 1899 – Winston Churchill gevange geneem
23 November 1899 – Slag van Willow Grange
23 November 1899 – Slag van Belmont
25 November 1899 – Slag van Graspan (ook bekend as Slag van Enslin of Slag van Rooi laagte)
28 November 1899 – Slag van Modderrivier (ook bekend as Slag van Twee Riviere)
28 November 1916 – Sterfdatum van President Marthinus Theunis Steyn
29 November 1900 – Slag van Rhenosterkop (ook bekend as Slag van Renosterkop)

Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by
info@boervolkerfenisbewaring.co.za

Posted in Uncategorized | Leave a comment
Published: October 11, 2014 by Admin

STEPHANUS JOHANNES PAULUS KRUGER

Pres Kruger 001

STEPHANUS JOHANNES PAULUS KRUGER
(Laaste President van die ZAR)

Gebore: 10 Oktober 1825
Oorlede: 14 Julie 1904

Begrawe: Kerkstraat Begraafplaas, Pretoria-Wes

Posted in Uncategorized | Leave a comment
Published: October 9, 2014 by Admin

CHRISTIAAN RUDOLPH DE WET

De Wet 001

CHRISTIAAN RUDOLPH DE WET
Gebore: 7 Oktober 1854
Oorlede: 3 Februarie 1922
Begrawe: Vrouemonument, Bloemfontein

6 - De Wet, Christiaan Rudolf

Posted in Uncategorized | Leave a comment
Published: October 6, 2014 by Admin

GEDENKPLAAT: GENERAAL DE LA REY, LANGLAAGTE

Dit het onder ons aandag gekom dat die gedenkplaat wat teen die muur van Langlaagte treinstasie was, nie meer daar is nie.
Met die 100 jarige herdenking van die Rebellie van 1914, is daar besluit om weer ‘n plaat op te rig in plek daarvan, hierdie keer van graniet.

Onderhandelinge met die owerhede van Metrorail Read More »

Posted in Uncategorized | 4 Responses
Published: October 1, 2014 by Admin

GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN OKTOBER

2 Oktober 1857 – Geboortedag van Marthinus Theunis Steyn (Laaste president van die Oranje Vrystaat)
7 Oktober 1854 – Geboortedag van Christiaan Rudolph de Wet
10 Oktober 1825 – Geboortedag van Stephanus Johannes Paulus Kruger
15 Oktober 1836 – Slag van Vegkop
20 Oktober 1899 – Slag van Talana Hill
21 Oktober 1899 – Slag van Elandslaagte
22 Oktober 1847 – Geboortedag van Jakobus Herculaas (Koos) De La Rey
24 Oktober 1899 – Slag van Rietfontein
24 Oktober 1901 – Slag van Kleinfontein
25 Oktober 1900 – Slag van Frederikstad
30 Oktober 1899 – Slag van Ladysmith
30 Oktober 1901 – Slag van Bakenlaagte

Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by
info@boervolkerfenisbewaring.co.za

Posted in Uncategorized | Leave a comment
Published: September 15, 2014 by Admin

JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY

Genl De La Rey 001

 

JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
(Generaal)
Gebore: 22 Oktober 1847
Oorlede: 15 September 1914
Begrawe: Lichtenburg Begraafplaas

Posted in Uncategorized | Comments closed
« Older posts
Newer posts »

    Taal

    Afrikaans | English

Powered by WordPress. Built on the Thematic Theme Framework.