Indien U kommentaar gelos het op die blad en nie ’n antwoord daarop ontvang het nie, vra ons groot om verskoning. Ons het duisende pespos boodskappe daagliks op die webblad ontvang en het daaraan gewerk en daar is ’n groot moontlikheid dat U kommentaar verlore geraak het. Dit blyk uitgesorteer te wees en U is baie welkom om U kommentaar in te stuur sodat ons dit kan antwoord.
Ons vra om verskoning vir die ongerief.