STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 182
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 34
Totaal : 216
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem Mei 2012
Koördinate van begraafplaas: S25°46’39.17’’ E31°2’49.39’’
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)


