2 Oktober 1857 – Geboortedag van Marthinus Theunis Steyn (Laaste president van die Oranje Vrystaat) 7 Oktober 1854 – Geboortedag van Christiaan Rudolph de Wet 10 Oktober 1825 – Geboortedag van Stephanus Johannes Paulus Kruger 15 Oktober 1836 – Slag van Vegkop 20 Oktober 1899 – Slag van Talana Hill 21 Oktober 1899 – Slag […]
Category Archives: Uncategorized
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN SEPTEMBER
5 September 1900 – Slag van Gatsrand 5 September 1900 – Sterfdag van Danie (Daniël Johannes Stephanus) Theron 15 September 1914 – Sterfdag van Koos (Jakobus Herculaas) De La Rey 17 September 1901 – Slag van Bloedrivierspoort 29 September 1901 – Slag van Moedwil Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die […]
BUFFELSRIVIER KONSENTRASIE KAMP
STERFTES Persone onder die ouderdom van 15 jaar : Onbekend Persone bo die ouderdom van 15 jaar : Onbekend Totaal : Onbekend BEGRAAFPLAAS Hierdie begraafplaas het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Konsentrasiekamp beskik, stuur ons asseblief ’n epos na info@boervolkerfenisbewaring.co.za Bronnelys: Boeke: Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte […]
VRYBURG KONSENTRASIEKAMP STERFTE LYS
Soos deur een van ons lesers aangevra, publiseer ons nou die naamlys van die sterftes wat voorgekom het in die Vryburg Konsentrasiekamp gedurende die Tweede Anglo Boere Oorlog. (1899 – 1902) Gebruik asseblief die onderstaande knop om die naamlys op u rekenaar af te laai in pdf formaat. Indien u weet van iemand wat nie […]
BURGER GRAF OPRUIMING – SLAG VAN FREDERIKSTAD
Op die 6de Februarie 2016 het ’n paar Volksgenote onder die inisiatief van Rudie Rousseau, bymekaargekom om die begraafplaas van die gesneuwelde Burgers van die Slag van Frederikstad, by die stasie op te ruim. Almal was opgeruimd en het dadelik aan die werk gespring. Die eerste taak wat verrig moes word, was om die gras […]
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN AUGUSTUS
7 Augustus 1900 – Slag van Tygerfontein 12 Augustus 1923 – Sterf datum van Jacoba Elizabeth (Geb. Greeff) De La Rey 3 – 16 Augustus 1900 – Slag van Elandsrivier ( ook bekend as Slag van Brakfontein of Buffelshoek) 27 Augustus 1900 – Slag van Bergendal 29 Augustus 1848 – Slag van Boomplaats Indien U […]
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN JULIE
14 Julie 1904 – Sterftedatum van President S.J.P. Kruger 28 – 30 Julie 1900 – Slag van Slaapkranz (ook bekend as Surrender Hill) Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boervolkerfenisbewaring.co.za
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN JUNIE
7 Junie 1900 – Slag van Rooiwal 8 Junie 1900 – Slag van Botha’s Pas 11 Junie 1900 – Slag van Alleman Nek 12 Junie 1900 – Slag van Donkerhoek Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boervolkerfenisbewaring.co.za
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN MEI
2 Mei 1845 – Slag van Swartkoppies 6 Mei 1902 – Slag van Holkrans 20 Mei 1900 – Slag van Scheeper’s Nek 24 Mei 1842 – Slag van Congella 29 Mei 1900 – Slag van Doornkop 29 Mei 1900 – Slag van Biddulphsberg 29 Mei 1901 – Slag van Vlakfontein 30 Mei 1900 – Slag […]
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN APRIL
5 April 1900 – Slag van Boshof 11 April 1902 – Slag van Roodewal Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boervolkerfenisbewaring.co.za