Skip to content
  • TUIS
  • KONSENTRASIEKAMPE
    • TRANSVAAL
      • BALMORAL
      • BARBERTON
      • BELFAST
      • BRONKHORSTSPRUIT
      • HEIDELBERG
      • IRENE
      • KRUGERSDORP
      • MIDDELBURG
      • STANDERTON
      • VEREENIGING
      • VOLKSRUST
    • ORANJE VRYSTAAT
      • BETHULIE
      • BLOEMFONTEIN
      • BRANDFORT
      • KROONSTAD
      • SPRINGFONTEIN
      • VREDEFORTWEG
      • WINBURG
    • NATAL
      • COLENSO
      • HOWICK
      • ISIPINGO
      • JACOBS
      • MEREBANK
    • KAAP
      • ALIWAL NOORD
      • BUFFELSRIVIER
      • BURGERSDORP
      • DOORNBULT – ORANJERIVIER STASIE
      • DOUGLAS
      • KIMBERLEY
      • MAFEKING
      • PORT ELIZABETH
      • UITENHAGE
      • VRYBURG
    • ANDER
      • EDENBURG
  • MONUMENTE
    • BLOUKRANS MONUMENT
    • PAARDEKRAAL MONUMENT
    • VROUE MONUMENT
    • SLAGVELDE
      • SLAG VAN BERGENDAL
      • SLAG VAN BLOEDRIVIER
      • BELEG VAN ELANDSRIVIER / BRAKFONTEIN / BUFFELSHOEK: 3 – 16 AUGUSTUS 1900
  • PROJEKTE
    • BURGER GRAF OPRUIMING – RUSTENBURG BEGRAAFPLAAS
    • BURGER GRAF OPRUIMING – SLAG VAN FREDERIKSTAD
  • BURGERS
    • STEPHANUS JOHANNES PAULUS KRUGER
  • WIE IS ONS
    • KONTAK ONS
« GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN OKTOBER
CHRISTIAAN RUDOLPH DE WET »
Published: October 6, 2014 by Admin

GEDENKPLAAT: GENERAAL DE LA REY, LANGLAAGTE

Dit het onder ons aandag gekom dat die gedenkplaat wat teen die muur van Langlaagte treinstasie was, nie meer daar is nie.
Met die 100 jarige herdenking van die Rebellie van 1914, is daar besluit om weer ‘n plaat op te rig in plek daarvan, hierdie keer van graniet.

Onderhandelinge met die owerhede van Metrorail het begin op die 13de Augustus 2014. Na vele epos korrespondensie, telefoonoproepe en twee terreinbesoeke, het PRASA op die 25ste September 2014 toestemming gegee dat ons die plaat mag oprig.

Op die oggend van die 28ste September 2014 is die plaat opgerig.

IMG_0835

Foto geneem 28 September 2014

Baie dankie aan elkeen wat ’n bydrae gelewer het om hierdie oprigting moontlik te maak.

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink. Trackbacks are closed, but you can post a comment.
« GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN OKTOBER
CHRISTIAAN RUDOLPH DE WET »

4 Comments