3 Februarie 1922 – Genl. C.R. de Wet oorlede 7 Februarie 1900 – Slag van Vaalkrans 7 Februarie 1900 – Slag van Koedoesberg drift 8 Februarie 1881 – Slag van West Australia Hill 17 Februarie 1838 – Groot Moord by Bloukrans en Weenen 25 Februarie 1902 – Slag van Ysterspruit 27 Februarie 1881 – Slag […]
Author Archives: Admin
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN JANUARIE
6 Januarie 1900 – Slag van Platrand 18 Januarie 1902 – Komdt. G.J. Scheepers sneuwel 24 Januarie 1900 – Slag van Spioenkop 28 Januarie 1881 – Slag van Laing’s Nek Indien U weet van nog gebeure in die geskiedenis van die Boervolk, laat weet ons gerus by info@boervolkerfenisbewaring.co.za
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN DESEMBER
3 Desember 1900 – Slag van Buffelspoort 10 Desember 1899 – Slag van Stormberg 11 Desember 1899 – Slag van Magersfontein 13 Desember 1900 – Slag van Nooitgedacht 15 Desember 1899 – Slag van Colenso 16 Desember 1838 – Slag van Bloedrivier 16 Desember 1904 – Begrafnis van President Stephanus Johannes Paulus Kruger in Pretoria […]
KOMMENTAAR
Indien U kommentaar gelos het op die blad en nie ’n antwoord daarop ontvang het nie, vra ons groot om verskoning. Ons het duisende pespos boodskappe daagliks op die webblad ontvang en het daaraan gewerk en daar is ’n groot moontlikheid dat U kommentaar verlore geraak het. Dit blyk uitgesorteer te wees en U is […]
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN NOVEMBER
6 November 1900 – Slag van Doornkraal 15 November 1899 – Winston Churchill gevange geneem 23 November 1899 – Slag van Willow Grange 23 November 1899 – Slag van Belmont 25 November 1899 – Slag van Graspan (ook bekend as Slag van Enslin of Slag van Rooi laagte) 28 November 1899 – Slag van Modderrivier […]
STEPHANUS JOHANNES PAULUS KRUGER
STEPHANUS JOHANNES PAULUS KRUGER (Laaste President van die ZAR) Gebore: 10 Oktober 1825 Oorlede: 14 Julie 1904 Begrawe: Kerkstraat Begraafplaas, Pretoria-Wes
CHRISTIAAN RUDOLPH DE WET
CHRISTIAAN RUDOLPH DE WET Gebore: 7 Oktober 1854 Oorlede: 3 Februarie 1922 Begrawe: Vrouemonument, Bloemfontein
GEDENKPLAAT: GENERAAL DE LA REY, LANGLAAGTE
Dit het onder ons aandag gekom dat die gedenkplaat wat teen die muur van Langlaagte treinstasie was, nie meer daar is nie. Met die 100 jarige herdenking van die Rebellie van 1914, is daar besluit om weer ‘n plaat op te rig in plek daarvan, hierdie keer van graniet. Onderhandelinge met die owerhede van Metrorail
GESKIEDKUNDIGE GEBEURE IN OKTOBER
2 Oktober 1857 – Geboortedag van Marthinus Theunis Steyn (Laaste president van die Oranje Vrystaat) 7 Oktober 1854 – Geboortedag van Christiaan Rudolph de Wet 10 Oktober 1825 – Geboortedag van Stephanus Johannes Paulus Kruger 15 Oktober 1836 – Slag van Vegkop 20 Oktober 1899 – Slag van Talana Hill 21 Oktober 1899 – Slag […]
JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY
JAKOBUS HERCULAAS DE LA REY (Generaal) Gebore: 22 Oktober 1847 Oorlede: 15 September 1914 Begrawe: Lichtenburg Begraafplaas