Een van die ou ZAR Grondwette is klaar oorgetik en voltooi.
Om die dokument op U rekenaar af te laai, klik hier ZAR Grondwet 1885
Al die foute wat in die oorspronklike dokument gemaak is, is net so oorgedra in die oorgetikte weergawe.
Die foto’s van die oorspronklike dokument kan by die onderstaande skakel afgelaai word, vir verwysing:
www.boervolkerfenisbewaring.co.za/uploads/zargrondwet1885.zip
