STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 335
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 172
Totaal : 507
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem Mei 2013
Koordinate van begraafplaas : S27°09’09.39″ E27°39’09.95″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)