STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 108
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 48
Totaal : 156
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem Desember 2011
Koördinate van die begraafplaas: S26°40’32.20″ E27°54’44.90″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)