STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 6
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 3
Totaal : 9
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem April 2012
Koördinate van die begraafplaas: S33°43’34.89″ E25°25’22.95″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)