Foto’s geneem Januarie 2014
Koördinate van die monument: S26°57’21.10″ E29°15’0.82″
STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 609
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 107
Totaal : 716
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem Mei 2012
Foto’s geneem Januarie 2014
Koördinate van die begraafplaas: S26°56’59.61″ E29°15’03.62″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)
Onthou! deur A.W.G. Raath & Elria Wessels