STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 496
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 208
Totaal : 704
BEGRAAFPLAAS (1)
Foto’s geneem April 2012
Koördinate van die begraafplaas: S30°16’36.62″ E25°42’52.36″
BEGRAAFPLAAS (2)
Foto’s geneem April 2012
Koördinate van die begraafplaas: S30°15’25.60″ E25°42’05.41″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)
4 Comments