STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 12
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 2
Totaal : 14
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem April 2012
Koördinate van die monument: S33°55’22.91″ E25°36’28.46″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)