STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 1343
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 278
Totaal : 1621
BEGRAAFPLAAS
BEGRAAFPLAAS (1)

Middelburg Konsentrasiekamp Begraafplaas
Foto’s geneem Julie 2012
Koördinate van begraafplaas: S25°45’47.26″ E29°26’53.40″
BEGRAAFPLAAS (2)
Foto’s geneem Julie 2012
Koördinate van begraafplaas: S25°44’37.57″ E29°28’50.47″
BEGRAAFPLAAS (3)
Foto’s geneem Julie 2012
Koördinate van begraafplaas: S25°47’21.58″ E29°27’47.98″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)
Onthou! deur A.W.G. Raath & Elria Wessels