STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 683
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 145
Totaal : 828
BEGRAAFPLAAS (1)
Foto’s geneem Desember 2012
Koördinate van die begraafplaas: S25°52’49.58″ E25°36’27.48″
BEGRAAFPLAAS (2)
Foto’s geneem Julie 2013
Koördinate van die begraafplaas: S25°53’04.32″ E25°36’50.98″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)