STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 664
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 102
Totaal : 766
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem Januarie 2012
Koördinate van die begraafplaas: S26°06’07.22″ E27°45’36.30″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)