STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : Onbekend
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : Onbekend
Totaal : Onbekend
BEGRAAFPLAAS
Hierdie begraafplaas het ons nog nie besoek nie. Indien U oor enige inligting van hierdie Konsentrasiekamp beskik, stuur ons asseblief ’n epos na info@boervolkerfenisbewaring.co.za
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath