STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 546
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 166
Totaal : 712
BEGRAAFPLAAS

Aliwal Noord konsentrasiekamp begraaplaas
Foto’s geneem April 2012
Koördinaat van die monument: S30°42’16.46″ E26°42’30.53″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, foto versameling. (www.boererepublieke.co.za)
Onthou! deur A.W.G. Raath & Elria Wessels
Suffering of War deur Louis Changuion, Frik Jacobs & Paul Alberts