STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 431
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 100
Totaal : 531
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem April 2012
Koördinate van die monument: S28°44’39.27″ E24°45’30.59″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)