STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 1002
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 177
Totaal : 1179
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem Desember 2011
Koördinate van die begraafplaas: S25°52’17.02″ E28°13’13.96″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)