STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 126
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 19
Totaal : 145
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem Januarie 2012
Koördinate van die begraafplaas: S29°30’02.71″ E30°13’48.49″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)
Onthou! deur A.W.G. Raath & Elria Wessels