Om al hierdie Boer erfenisse te onderhou, is ons desperaat op soek na befondsing. Alle skenkings sal slegs aangewend word om Boer erfenisse te onderhou en verbeter.
Indien U ’n finansiële skenking wil maak, gebruik asseblief ons bankrekening:
Eerste Nasionale Bank
Rekening naam: Boervolk Erfenis Bewaring
Rekening nommer: 62468459055
Tak kode: 250655
Tipe rekening: Lopend
Verwysing: U naam
Enige ander skenkings is meer as welkom en sal opreg waardeer word. Vir enige inligting, kontak ons gerus by info@boervolkerfenisbewaring.co.za