STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 1021
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 242
Totaal: 1263
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem Mei 2013
Koördinate van die begraafplaas is: S28°42’38.66″ E26°28’23.09″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, foto versameling (www.boererepublieke.co.za)
Onthou!, deur A.W.G. Raath & E. Wessels
2 Comments
Kan ons dalk n lys kry van Brandfort Konsentrasiekamp se sterftes en inwoners wat oorleef het indien moontlik?
Goeiedag Bets,
Ons het ongelukkig nie ’n saamgestelde naamlys op hierdie stadium van die sterftes of die inwoners van die Brandfort konsentrasiekamp nie. Die webwerf : British Concentration Camps of the South African War, het wel so ‘n naamlys en ons plaas die skakel hier vir U:
http://www2.lib.uct.ac.za/mss/bccd/Camp/235/Brandfort_RC/
Ons hoop dit help.
Groete.