STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 1236
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 432
Totaal : 1695
BEGRAAFPLAAS
President Brand Begraafplaas
Koördinaat van President Brand begraafplaas: S29° 07’31.89″ E26°13’02.74″
Memorium Begraafplaas
Foto’s geneem April 2012
Koördinaat van Memorium Begraafplaas: S29° 09’01.05″ E26°12’19.84″
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)
Onthou! deur A.W.G. Raath & Elria Wessels