STERFTES
Persone onder die ouderdom van 15 jaar : 191
Persone bo die ouderdom van 15 jaar : 56
Totaal : 247
BEGRAAFPLAAS
Foto’s geneem Mei 2012
Koördinate van begraafplaas: S25°41’42.57” E30°01’39.50”
Bronnelys:
Boeke:
Die Boerevrou 1899-1902 Deel 2: Kampsmarte deur A. W. G. Raath
Foto’s:
Boere Republieke, fotoversameling. (www.boererepublieke.co.za)